Welcome to Verlore Geleentheid

"Verlore Geleentheid" is 'n wetenskapfiksie strokiesprent wat hom deur van die ouer wetenskapfiksie soos "All the Way Back" (Michael Shaara) en "Die Oorlewendes" en "Ruimteskip Celeste" (albei deur Johan Bredell) laat inspireer. "Lost Opportunity" is a sci-fi webcomic which is inspired by older SF like "All the Way Back" (Michael Shaara) and "The Survivors" and "Spaceship Celeste" (both by Johan Bredell). It is in Afrikaans. The English version is here: http://lost-opportunity.thewebcomic.com/
NEWS

April 19th, 2015, 2:14 pm

I feel powerless...

Te danke aan 'n kombinasie van beurtkrag en kabeldiewe, het ek hierdie naweek nie elektrisiteit gehad nie. Dus, kyk maar gerus na hierdie onverwante prentjie in plek van vandag se bladsy.


Thanks to a combination of loadshedding and cable thieves ( #thirdworldproblems ), I didn't have power for most of the weekend. So in lieu of today's installment of the webcomic, here's an unrelated picture.

Also, read "All the Way Back" by Michael Shaara.

September 9th, 2013, 3:48 pm

Mini-Hiatus

Haai ouens! Die laaste paar weke was 'n bietjie deurmekaar gewees. Ek moes my rekenaar skoonvee en van voor met alles begin. My data is veilig, maar die sisteem lyk soos toe hy uit die boks gekom het, so daar was werk om te doen wat dit betref. Ek het nou weer al my programme en meeste van die drywers herinstalleer (nog op soek na my ou lettertipes; ek het vergeet om hulle te bêre) en is weer min of meer aan die gang. Intussen het ek ook tyd gehad om te dink oor hoe die storie loop, en het besluit om die plan wat ek vir die volgende paar bladsye gehad het, effens te verstel. Nou dat ek weet wat ek wil doen en die gereedskap om dit te maak weer bymekaargeskraap het, behoort ek die naweek wat nou kom (die naweek van September die 14de) weer aan die gang te wees. Dankie vir julle geduld :)


Hi guys! The last few weeks were a bit hectic. I had to wipe my computer clean and start over with basically everything. My data is safe, but the system itself looks the way it did when it came out of the box, so there was work to do concerning that. I've now reinstalled all of my programs and most of the drivers (still looking around for my old fonts; I forgot to save copies of them) and I'm back on track, more or less. In the meantime, I've also had time to think about the direction that the story is taking right now, and I decided to slightly adjust the plans I had for the next few pages. Now that I know what I want to do, and have gathered back together all of the tools that I need to do it with, I should be getting back in the swing of things by this weekend (the weekend of September 14th). Thank you for your patience :)

July 15th, 2013, 4:13 pm

Ek weet ek's laat

Dis vanweë Borderlands 2... ek sal teen môreaand iets hê :)

July 6th, 2013, 11:49 am

Translation

There is now a translated version which will update daily until it catches up.

The translation is being done by Miles-Tails-Prowler on dA.

December 1st, 2012, 2:43 pm

Hiatus

Haai ouens,
Ek was die week taamlik besig gewees en van môre af is ek weg tot Vrydag, so hierdie naweek is daar nie 'n nuwe bladsy nie. Jammer daaroor! As ek hierdie jaar 'n vakansie kry sal ek die tyd gebruik om 'n buffer aan die gang te kry.

Hi guys,
I was quite busy during the week and I'm going away from tomorrow until Friday, so there won't be a new page this weekend. Sorry about that! If I get a vacation this year, I'll use the time to establish a buffer.

News Archive >>
Verlore Geleentheid