April 19th, 2015, 2:14 pm

I feel powerless...

Te danke aan 'n kombinasie van beurtkrag en kabeldiewe, het ek hierdie naweek nie elektrisiteit gehad nie. Dus, kyk maar gerus na hierdie onverwante prentjie in plek van vandag se bladsy.


Thanks to a combination of loadshedding and cable thieves ( #thirdworldproblems ), I didn't have power for most of the weekend. So in lieu of today's installment of the webcomic, here's an unrelated picture.

Also, read "All the Way Back" by Michael Shaara.

Comments:

Wolfie-DMX (Guest), April 20th, 2015, 5:05 am

Ja nee, Ek voel jou pyn :( Die situasie in hierdie arme land van ons is net besig om erger te raak. Ek is dus bevrees dat dit ons net al hoe meer gaan benadeel, 'n groter impak op ons lewens hĂȘ. More inconvenience for everyday citizen.

Sterkte ou maat :)

Post A Comment

Verlore Geleentheid