Toekomsplanne

October 7th, 2014, 3:00 pm

Average Rating: None
"haha! you fool! my kung fu is also big! for i was trained in your jedi arts why not?"
Author's Comments:

Reply Wolfie_Inu, October 7th, 2014, 3:06 pm

Ek het nou 'n nuwe manier om die lyne om spraakborrels te maak, dit lyk dus effens anders.

I now have a new way of making the lines around speech bubbles, so it looks slightly different.


TRANSLATION:

PANEL 1
Louwrens: Whatever would you be trying to achieve by that, then?
Jane: What do you think? With the weapon that my father built, I will cleanse Atlantis of Om-Ankh. / It will belong to us - to Khanites - again!
Louwrens: Is that what you think ... ?

PANEL 3
Jane: ... and now ... !
Louwrens: Jane, wait ... you clearly don't understand what's going on here!

Reply Advertisement, August 17th, 2017, 10:03 pm

User's Comments:

Reply HNTh (Guest), October 8th, 2014, 1:57 am

Grafiese effekte stuur 'n boodskap baie effektief Die twee hou maar nie op om 'n mens te verras nie! Kort-kort neem die een die ander se hef uit die hand. Hou baie van die wolkeffek in raam 2 - soos wanneer 'n mens skielik 'n harde hou ontvang (benewelend). En natuurlik, die ligeffekte van die toring agter die reling is 'n konstante herinnering daaraan dat hier groot goed in die agtergrond gebeur - die prosesse loop reeds om by 'n verskriklike einddoel te wil uitkom. Die bedreiging voel werklik sonder die maklike hulpmiddels van 'n animasie/fliek met brom- sis- en klikgeluide uit die masjien of die skielike inzoem na 'n aftelpaneel wat die sekondes aandui of onomkeerbare prosesse aankondig. En nou sal Louwrens dringend en raak moet verduidelik - die sekondes tik nou blitsig vinnig verby! Nou maar net koel bly, ou maat!

Reply Wolfie_Inu, October 8th, 2014, 2:31 pm

@HNTh: Dankie! Moet sĂȘ ek hou nogal van die proses om paneel 3 se effek te maak - dit gee die indruk van helderheid en lyk indrukwekkend maar gaan vinnig / is maklik om te implementeer

Reply HNTh (Guest), October 9th, 2014, 2:19 am

@Wolfie_Inu: Maklik, ja. Soos enigiets vir iemand wat weet wat hy doen. :o)

Post A Comment

Verlore Geleentheid