Challenge Accepted

April 7th, 2014, 5:00 pm

Average Rating: None
the funny alt text is not strong with this one
Author's Comments:

Reply Wolfie_Inu, April 7th, 2014, 5:53 pm

TRANSLATION:

PANEL 2
Jane: Mister Wolff? I understand you need assistance.
Wolff: *Doctor* Wolff ... and I doubt that your help would mean much, little girl ... / Except if you can suddenly produce a device which has an ancient Atlantean broadband data connector ... / *and* can make sense out of the feedback which the ancient computers in this facility return ... / ... heh ...

PANEL 3
Jane: Very well then!
Wolff: ... oh ... ?!

Reply Advertisement, December 11th, 2017, 3:11 am

User's Comments:

Reply HNTh (Guest), April 8th, 2014, 1:02 am

Doktor Wolff @Wolfie_Inu: Gaande oor die nuwe karakter. Middeljarig, groot gebou, groot ronde skoene en in raam 2 lyk hy selfs effens bles. En dan ook nog die middeljarige 'sekondêre diktegroei' soos ʼn boom in die woud. Ek hou dadelik van hom. Sy uit-die-hoogte houding is reeds op die punt om ʼn ligte knou te kry...wat natuurlik gewoonlik goeie medisyne is vir mense wat reken dat hulle voltyds bokant hulle medemens gereken kan word. Raam 3 is sprekend daarvan - groot oë, hangore, hand met rugkant oor die mond - ʼn prentjie wat 1000 woorde ver verbysteek. Sien daarna uit om nog beter met Dr. Wolff kennis te maak.

Reply Lavabat, April 8th, 2014, 3:28 am

There might be a whole megabyte in that computer! XD

Reply Wolfie_Inu, April 8th, 2014, 5:27 am

@HNTh: Baie dankie! Sy naam was my sussie se idee, want hy herinner haar an Mnr. Wolff van Tintin se Maan-avontuur :)

Reply HNTh (Guest), April 8th, 2014, 6:23 am

@Wolfie_Inu: Die effens neerbuigende selfversekerdheid wat eintlik ʼn fassade is van iemand wat heimlik weet dat hy nie alles weet nie, maar gepaardgaan met net-net nie verkleinerende dialoog, het my ook vinnig teruggeneem na wat ek onthou van die ouer 'manne' (honde) wat maar té geneig was om klein Brakanjan in toom te wou hou - net om kort daarna te moet erken dat die klein kordaat wel ʼn mannetjie van kaliber is. Ek vind dit ʼn kostelike kommentaar op die (menslike) natuur: universeel toepaslik, maar met vertedering uitgebeeld.

Reply GabrielsThoughts, April 9th, 2014, 2:38 am

@Lavabat:
LOL, old earth computers filled a room and weren't nearly as sophisticated as calculators...

In fact, I think the first super computer was a Moog synthesizer the size of several train cars.

Reply Skydancer (Guest), April 24th, 2014, 6:33 pm

How long has it been since the previous arc, then? Obviously not long enough for her to have grown up. I was figuring she was just short... :-)

Reply Wolfie_Inu, April 25th, 2014, 2:57 am

@Skydancer: The gap between the initial Om-Ankh attack and now is ten years, meaning she's physically in her mid-twenties.

Reply Cujo (Guest), December 15th, 2014, 10:13 am

Ek vind dit net snaaks dat my Laerskool se hoof se bynaam Mnr Wolf is.

Post A Comment

Verlore Geleentheid