Koersverandering

March 10th, 2013, 8:00 am

Average Rating: 5.00
"This is Fleet Command ..." -- Karan Sjet
Author's Comments:

Reply Wolfie_Inu, March 10th, 2013, 8:26 am

TRANSLATION:

PANEL 1
?: Crew, be ready! A whole squadron of Om-Ankh suicide ships approaching!

PANEL 2
Jane: (thinks) We can't change course in time ... and there are too many of them to target individually before one of them hits us! / (aloud) Deactivate automatic course correction ... direct central and starboard turrets laterally one hundred twenty, vertically minus ten degrees! Rear turrets at half charge! / FIRE!

Reply Advertisement, December 11th, 2017, 3:09 am

User's Comments:

Reply HNTh (Guest), March 13th, 2013, 1:40 am

Aksie! Hier kom 'n ding! Ons weet lankal Jane is nie een om sonder handskoene aan te pak nie. Haar teenstanders het dit al gesien. Wat die grafika betref: die raampie-vir-raampie verandering van wat ons sien, is treffend. Die 'kamera' flits heen en weer tussen tonele en dit verhoog die gewaarwording van oplaaiende spanning by die kyker. Baie goeie dramatiese verloop. Die plasing van die onderwerpmateriaal in die verskillende tonele binne die raampie is ook baie goed. En dan, veral, moet ek nog meld dat die Om-Ankh aanvallers volgens my baie mooi ontwerpre vegvaartuie het. Sal nogal jammer wees as hulle summier flenters geskiet gaan word.

Reply Wolfie_Inu, March 16th, 2013, 1:16 pm

@HNTh: Dankie! :) Dis vir my deesdae baie makliker om aksietonele (veral as geboue of masjienerie betrokke is) te doen sedert ek begin het om SketchUp vir die ontwerpe te gebruik. Al kan ek dit tot 'n mate doen, is dit 'n bietjie tydmors om die perspektiewe met die hand uit te werk ...

Post A Comment

Verlore Geleentheid