Third Person Objective

November 18th, 2012, 4:00 pm

Average Rating: 5.00
sounds of silence
Author's Comments:

Reply Wolfie_Inu, November 18th, 2012, 4:55 pm

Na al daai bladsye met veels te veel woorde, het ons uiteindelik 'n bietjie stilte!

After all those pages with far too many words, at last we have some silence!

Reply Advertisement, October 18th, 2017, 8:17 am

User's Comments:

Reply Lavabat (Guest), November 18th, 2012, 5:15 pm

@Wolfie_Inu: That is a bloody big gun. >:3

Reply Wolfie_Inu, November 18th, 2012, 5:34 pm

@Lavabat: You know it :D

It's based on the Denel PAW-20 20mm grenade launcher, which unlike other grenade launchers is intended to be a soldier's primary weapon, so it's light and 84cm long. This gun is larger, more in the order of a light machine gun. Keeping in mind that Jane is about 1.5 meters (~5') tall. She's not particularly strong so I suppose the Khanites just have some nice light materials to build weapons out of :)

Reply Lavabat (Guest), November 18th, 2012, 10:57 pm

@Wolfie_Inu: A grenade launcher intended to be a soldier's primary weapon!? That's hardcore! :)

Reply Skydancer (Guest), November 19th, 2012, 1:16 am

And I'm sure she's handled them in simulations already, too. She'll be able to use it, at least if she can find a prop.

Reply Wolfie_Inu, November 19th, 2012, 2:55 am

@Skydancer: That's probable. Her page on TV Tropes is "Crazy Prepared".

@Lavabat: South Africa is hardcore :D

Reply Lavabat (Guest), November 22nd, 2012, 5:29 am

@Wolfie_Inu: True! Though it is not as bad as the flamethrower anti-theft/defense option for South African cars!

Reply Wolfie_Inu, November 23rd, 2012, 3:23 am

@Lavabat: Heh, that story has wings, doesn't it? :) Never seen one of those myself, but apparently it's low temperature and incorporates pepper spray. Simulates the feeling of being on fire and has pyrotechnics, but you can't set anyone on fire for real. Which makes sense because that would be dangerous in traffic, if nothing else.

That said, under current South African legislation (due to the way it's phrased), it's impossible to distinguish between a chemical sprayer (such as for agricultural use) and a flamethrower. So technically, flamethrowers are legal. Even lethal ones.

Reply Adagio, November 26th, 2012, 9:18 am

"uiteindelik 'n bietjie stilte! "Verlore stilte aan ‘n dowwe gedreun
‘n Leuen vir ‘n leuen..."
Die Heuwels Fantasties: Verlore Stilte
;P
haha.

Uistekend! soos gewoonlik!

Reply Wolfie_Inu, November 26th, 2012, 11:29 am

@Adagio: "... vind my gemoedsrus in die suur reën / neonbestraling wat my toestand ondersteun / 'n leuen vir 'n leuen ..." Yes, nou's ek sommer lus en luister weer daai een. Ek luister gereeld na DHF terwyl ek teken. Dis hoekom daar op bladsy #85 'n bloekomboom is, want "Waar Die Hel Uitkom" het gespeel terwyl ek die agtergrond beplan het, en daar is mos sprake van 'n "bloekomboomblaar" in sy lirieke.

Dankie vir die kommentaar! :) Tussen hakies, het jy al "Alles Wat Mal Is"?

Reply Adagio, November 26th, 2012, 11:45 am

:/ nee, Al hoor hulle het 'n nuwe album uit... maar dc klaar op TPB! (0_0)
http://unblockedpiratebay.com/?loadurl=/torrent/7850200/
(my ouers is oorbeskermend.... dus met ek die goed aflaai :/)
PS, hoe gereels opdateer jy die comic? Ek't vir jou 'n PM in Zafur gestuur, maar lyk my jy't weer daar weggehol....[blameer jou nie...;P]

Reply Wolfie_Inu, November 26th, 2012, 2:57 pm

@Adagio: Ai nee man, as jy hom moet d/l, koop sy digitale weergawe op SupraFamilias! Behalwe as jy nie 'n kredietkaart het nie, dan's ek jammer vir jou :P

Ek teken teoreties een keer per week 'n nuwe bladsy ... maar in praktyk is dit nader aan 0,8 keer per week ... ^.^;

Reply Adagio, November 27th, 2012, 12:58 am

Ongelukkig is ek nog bietjie te jonk vir 'n kredietkaart, Maar volgende haar is ek VRY!!! :P ek gaan tuks toe, ek sien jy was daar...
Ek verkies dit nie om die gud te pirate nie... maar soms het mens nie veel van 'n keuse nie...

Post A Comment

Verlore Geleentheid